SODRA DIE BESERING aan ons aangemeld word EN ons vasstel dat jou eis INGEVOLGE DIE WET ingestel kan word, SAL DIE proses ‘n aanvang neem. ONS KAN SLEGS EISE OORWEEG WAAR ‘n MINIMUM VAN R80 000 vir ‘n PERSOONLIKE ONGEVALle-EIS uitbetaal is, OF waar DIE BESERING geLEI het TOT 'N GROOT VERLAGING in inkomste/salaris, en waar die eis minder as drie jaar na die ongeluk ingestel word